Deurilens
die oomblik vir altyd vasgevang
Welkom

Ek is BosBoma se amptelike 'in-house' fotograaf, bemarker en spreekbuis..

Vanaf 2016 kon ek die pad saam met BosBoma - Bridal Boma stap.

Ek het baie geleer en ek geniet elke oomblik.

Ek was bevoorreg om ingesluit te wees in BosBoma se baie spesiale pakkette vir meer as sewe jaar!
Ons sprei nou ons vlerke en het aangehaak by Big in Africa Safari & Wedding Lodge.
Die bruid kan ontspan en weet daar is 'n span wat na alles van Kapél tot nagereg omsien.
 Die paartjie kan net kom geniet.

tpc -11
jou eie
fotograaf

Volledige troue - al die belangrikste momente

Meer as 400 foto's word binne twee weke van jou troudatum afgelewer en jy sal beslis nie maande daarvoor wag nie. Gewaarborg!

Hanlie

Vir meer foto's. kan jy op DeuriLens se facebook bladsy gaan kyk.


 Die meeste van my werk is op al BosBoma - Bridal Boma se sosiale media platforms en webwerf.

deurilens se facebook bladsy word gereeld opgedateer
Volg my

...

PRYSE

Troues (Vooraf aantrek ingesluit  - 6 ure in totaal)
R6500.00 plus reiskoste indien nodig


 Couples of Matriekafskeid
 (R100 ekstra vir elke ekstra persoon -1 uur sessie)
R1,500.00

'Events'/Groepsfoto's
R800/ halfuur


Produk - sessie
R1500.00
1 uur sessie

Kliek hier vir Google Reviews